Eksodus 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle probleme met mekaar het, dan kom hulle na my toe. Ek sê wie is reg en wie is verkeerd. So leer ek vir hulle wat God wil hê hulle moet doen.”

Eksodus 18

Eksodus 18:12-24