Eksodus 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete was toe kwaad en hulle het by Moses gekla. Hulle het gesê: “Gee vir ons water sodat ons kan drink.”Moses het vir hulle gesê: “Hoekom beskuldig julle my? Hoekom dink julle die Here kan ons nie help nie?”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-10