Eksodus 17:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet hierdie woorde in ’n boek skryf, sodat almal dit sal onthou en jy moet dit vir Josua lees: ‘Die Here wil die Amalekiete heeltemal wegvee van die aarde af.’ ”

Eksodus 17

Eksodus 17:10-16