Eksodus 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

En môre sal julle die lig sien wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn. Hy het gehoor wat julle van Hom praat. Hoekom beskuldig julle vir my en Aäron? Ons is nie belangrik nie.”

Eksodus 16

Eksodus 16:1-12