Eksodus 16:25 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Julle moet dit vandag eet, want vandag is die Sabbatdag vir die Here. Julle sal nie vandag kos in die veld kry nie.

Eksodus 16

Eksodus 16:22-35