Eksodus 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die dou weggaan, was daar iets soos stof op die grond in die woestyn. Dit was korrels en dit het gelyk soos ryp op die grond.

Eksodus 16

Eksodus 16:6-18