Eksodus 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande het gesê:‘Ons sal die Israeliete volgen jaag en onssal hulle vang.Ons sal hulle goed vaten ons sal dittussen ons verdeel.Ons sal alles kry wat ons wil hê.Ons sal ons swaarde uithaalen ons sal hulle doodmaak.’

Eksodus 15

Eksodus 15:1-11