Eksodus 15:23 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kom hulle by die plek Mara, maar hulle kon nie die water daar drink nie, want dit was bitter. Dit is hoekom hulle die plek Mara genoem het.

Eksodus 15

Eksodus 15:20-27