Eksodus 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, toe die farao se perde en oorlogkarre en die manne daarop in die see ingegaan het, het die Here die see se water laat terugkom oor hulle, maar die Israeliete het op die grond deur die see gegaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:16-20