Eksodus 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die farao hardkoppig maak en hy sal die Israeliete volg en jaag. Ek sal die farao en al sy soldate oorwin en doodmaak. Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die Here is.”Die Israeliete het toe gedoen soos Moses vir hulle gesê het.

Eksodus 14

Eksodus 14:3-8