Eksodus 14:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het gesien dat die Here kan doen wat Hy wil doen. Hy het die Egiptenaars doodgemaak. Die Israeliete het bang geword vir die Here en hulle het Hom gerespekteer. Hulle het geglo in die Here en in sy dienaar Moses.

Eksodus 14

Eksodus 14:28-31