Eksodus 14:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê toe vir Moses: “Hou jou hand weer oor die see. Dan sal die water terugkom oor die Egiptenaars, oor hulle oorlogkarre en oor die manne daarop.”

Eksodus 14

Eksodus 14:16-31