Eksodus 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het op die grond deur die see gegaan. Die water was vir hulle soos ’n muur langs hulle regter-kant en langs hulle linker-kant.

Eksodus 14

Eksodus 14:19-25