Eksodus 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die wolk was toe tussen die Egiptenaars en die Israeliete. Die wolk was donker by die Egiptenaars maar by die Israeliete het die wolk in die nag lig gegee. Die Egiptenaars en die Israeliete kon daardie nag nie naby mekaar kom nie.

Eksodus 14

Eksodus 14:17-21