Eksodus 14:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die Egiptenaars hardkoppig maak. Hulle sal julle deur die see volg. Dan sal Ek wys dat Ek die God is wat kan doen wat Ek wil doen met die farao en al sy soldate en met sy oorlogkarre en die manne daarop.

Eksodus 14

Eksodus 14:9-19