Eksodus 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Moses het vir die Israeliete gesê: “Moenie bang wees nie. Bly waar julle is. Julle sal vandag sien dat die Here julle sal red. Julle sien vandag die Egiptenaars, maar julle sal hulle nooit weer sien nie.

Eksodus 14

Eksodus 14:12-17