Eksodus 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die farao nader kom, het die Israeliete gesien dat die Egiptenaars hulle volg en jaag, en hulle het baie bang geword. Hulle het tot die Here gebid en hulle het Hom gevra om hulle te help.

Eksodus 14

Eksodus 14:3-19