Eksodus 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet julle elke oudste seun wat gebore word in ’n familie, vir die Here gee. Julle moet ook die eerste manlike kleintjie van elke dier vir die Here gee. Hulle behoort almal aan die Here.

Eksodus 13

Eksodus 13:3-15