Eksodus 12:46 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die Paasfees-kos eet in die huis waar julle die kos maak. Julle mag nie die vleis uit die huis neem nie. Julle mag nie die dier se bene breek nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:37-51