Eksodus 12:42 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie nag het die Here die Israeliete uit Egipte gebring. Dit is ’n nag wat nou aan die Here behoort. Al die Israeliete en hulle nageslag moet hierdie nag wakker bly en hulle moet die Here eer.

Eksodus 12

Eksodus 12:39-48