Eksodus 12:36 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die Egiptenaars vriendelik gemaak met die Israeliete. Die Egiptenaars het alles gegee wat die Israeliete gevra het. So het die Israeliete die Egiptenaars se goed weggedra.

Eksodus 12

Eksodus 12:28-38