Eksodus 12:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het hulle brood-deeg saamgeneem. Daar was nog nie suurdeeg in die deeg nie. Hulle het hulle skottels toegedraai met hulle klere en hulle het dit op hulle skouers gedra.

Eksodus 12

Eksodus 12:26-42