Eksodus 12:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao en al sy amptenare en al die Egiptenaars het daardie nag wakker geword en almal het baie gehuil, want in elke huis van die Egiptenaars het iemand gesterf.

Eksodus 12

Eksodus 12:25-40