Eksodus 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet julle sê: ‘Dit is ’n Paasfees-offer vir die Here omdat Hy verbygegaan het by die Israeliete se huise in Egipte. Toe Hy die Egiptenaars doodgemaak het, het Hy ons nie doodgemaak nie.’ ”Die Israeliete het gekniel en hulle het die Here aanbid.

Eksodus 12

Eksodus 12:19-32