Eksodus 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle elkeen ’n bossie hisop neem, dit in die bloed druk en die bloed smeer aan sy deur se raam. Niemand mag uit sy huis gaan voor die volgende oggend nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:14-32