Eksodus 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die Fees van die Ongesuurde Brood vier, want op hierdie dag het Ek julle uit Egipte gebring. Julle en julle nageslag moet hierdie fees elke jaar vier.

Eksodus 12

Eksodus 12:10-27