Eksodus 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

“ ‘Julle moet sewe dae lank ongesuurde brood eet. Op die eerste dag moet julle al die suurdeeg uit julle huise wegneem. As iemand van die eerste dag af tot die sewende dag suurdeeg eet, dan moet julle hom afsny van die volk.

Eksodus 12

Eksodus 12:10-24