Eksodus 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit sal nie gebeur by die Israeliete nie. Nie ’n mens of ’n dier sal sterf nie. Dan sal julle weet dat Ek, die Here, nie met die Israeliete doen soos Ek met die Egiptenaars doen nie.’ ”

Eksodus 11

Eksodus 11:1-10