Eksodus 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die oudste seun in elke familie in Egipte sal sterf. Die farao se oudste seun en ook die oudste seun van die slavin wat by die maalklip koring maal, almal sal sterf.“ ‘Ook al die bul-kalwers en die ram-lammers wat eerste gebore is, sal vrek.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-10