Moses en Aäron het al hierdie wonderwerke voor die farao gedoen, maar die Here het die farao hardkoppig gemaak. Hy het nie die Israeliete uit sy land laat gaan nie.