Eksodus 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die sprinkane sal die hele land toemaak, jy sal nie die grond kan sien nie. Die sprinkane sal alles opvreet wat oorgebly het nadat dit so baie gehael het. Hulle sal al die blare opvreet wat weer aan die bome gegroei het.

Eksodus 10

Eksodus 10:1-12