Eksodus 10:26 Bybel vir Almal (ABA)

En ons diere moet ook saam met ons gaan. Daar mag nie een dier hier bly nie. Ons weet nog nie watter diere ons vir die Here moet offer nie. Ons sal dit weet nadat ons daar aangekom het.”

Eksodus 10

Eksodus 10:21-29