Eksodus 10:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao het vir Moses geroep en gesê: “Julle mag die Here gaan dien. Julle vroue en kinders mag saam met julle gaan. Maar julle skape en bokke en julle beeste moet hier bly.”

Eksodus 10

Eksodus 10:18-29