Moses het sy hand opgesteek in die lug, en toe word dit baie donker in die hele Egipte, drie dae lank.