Eksodus 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die sprinkane het oor die hele Egipte gekom en hulle het gaan sit oor die hele land. Daar was groot swerms sprinkane. Daar was nog nooit so baie sprinkane nie, nie voor daardie tyd nie en ook nie daarna nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:13-17