Eksodus 1:22 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het die farao vir al sy mense gesê: “Julle moet elke Hebreeuse seuntjie wat gebore word, in die Nyl-rivier gooi. Maar moenie die dogtertjies doodmaak nie.”

Eksodus 1

Eksodus 1:14-22