Eksodus 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Egipte roep toe die vroedvroue en vra vir hulle: “Hoekom doen julle nie wat ek gesê het nie? Hoekom maak julle nie die seuns dood nie?”

Eksodus 1

Eksodus 1:14-22