Eksodus 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Egipte het ook met die Hebreeuse vroedvroue gepraat. Die een vroedvrou se naam was Sifra, en die ander vroedvrou se naam was Pua.

Eksodus 1

Eksodus 1:12-22