Julle moet die goeie boodskap ken en glo, die boodskap dat God vir ons vrede gee. Dit is soos ’n soldaat se skoene.