Efesiërs 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Kinders, julle behoort aan die Here. Daarom moet julle gehoorsaam wees aan julle ouers. Dit is die regte ding om te doen.

Efesiërs 6

Efesiërs 6:1-7