Efesiërs 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê nou vir julle iets wat baie belangrik is vir die Here: Julle het voorheen gelewe soos die heidene lewe. Hulle dink en doen dinge wat niks beteken nie. Julle moenie soos hulle lewe nie.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:13-25