Efesiërs 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, is nou in die tronk omdat ek aan Christus behoort. Ek is in die tronk omdat ek vir julle van Hom vertel het, julle wat heidene is.

Efesiërs 3

Efesiërs 3:1-5