Deuteronomium 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

En die Here het vir my gesê: ‘Jy moet gereedmaak en vinnig afgaan, want jou volk wat jy uit Egipte gebring het, het ’n slegte ding gedoen. Hulle het gou opgehou om te lewe soos Ek vir hulle gesê het, hulle het vir hulle ’n beeld gemaak.’

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:6-18