Deuteronomium 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

As julle nou regtig julle God die Here vergeet en julle gaan dien ander gode en julle buig voor hulle, dan waarsku ek nou vir julle: Julle sal almal sterf, dit is seker.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:12-20