Deuteronomium 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan moet julle vir julle kinders sê: ‘Ons was die farao se slawe in Egipte, maar die Here het ons uit Egipte gebring met sy groot krag.

Deuteronomium 6

Deuteronomium 6:19-25