Ek het daardie dag tussen die Here en julle gestaan om vir julle te sê wat die Here sê, want julle was bang vir die vuur, julle het nie teen die berg opgegaan nie. Die Here het gesê: