Deuteronomium 5:26 Bybel vir Almal (ABA)

Want daar is niemand op die aarde wat ook soos ons die stem gehoor het van die God wat lewe, en wat daarna aangehou lewe het nie.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:20-33