Deuteronomium 4:43 Bybel vir Almal (ABA)

Die stede was: Beser in die woestyn op die Hoëveld vir die mense van die Ruben-stam, Ramot in die land Gilead vir mense van die Gad-stam en Golan in die land Basan vir die mense van die halwe Manasse-stam.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:41-48