Deuteronomium 34:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Dit is die land wat Ek belowe het toe Ek vir Abraham, Isak en Jakob gesê het dat Ek dit vir hulle nageslag sal gee. Ek het nou die land ook vir jou gewys, maar jy sal nie in daardie land ingaan nie.”

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:1-7