Deuteronomium 33:29 Bybel vir Almal (ABA)

Israel, jy is ’n gelukkige volk,watter ander volk is soos jy?Niemand.Die Here het jou gered,Hy beskerm jou soos ’n skild.Hy is soos ’n swaardwat jou laat wen,jou vyande sal kruip voor jou,en jy sal op hulle trap.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:21-29